Psalm 37:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die goddelose leen en betaal nie terug nie,+Maar die regverdige betoon guns en gee geskenke.+ Spreuke 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die ryke heers oor die armes,+ en die lener is ’n kneg van die man wat uitleen.+