Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ’n sekere vrou uit die vrouens van die profeteseuns+ het na Eliʹsa geroep en gesê: “U kneg, my man, is dood; en u weet goed dat u kneg Jehovah voortdurend gevrees het,+ en die skuldeiser+ het gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.”

  • Nehemia 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En daar was dié wat gesê het: “Ons het op ons lande en ons wingerde geld geleen+ vir die koning se skatting.+

  • Matteus 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Maar omdat hy nie die middele gehad het om dit terug te betaal nie, het sy heer beveel dat hy en sy vrou en sy kinders en alles wat hy het, verkoop moet word en betaling gedoen moet word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel