Genesis 34:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Sigem, die seun van Hemor, die Hewiet,+ ’n owerste van die land, het haar gesien en haar toe geneem en by haar gaan lê en haar onteer.+ Deuteronomium 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “As ’n man ’n meisie vind, ’n maagd wat nie verloof is nie, en hy haar gryp en by haar gaan lê,+ en hulle is betrap,+
2 En Sigem, die seun van Hemor, die Hewiet,+ ’n owerste van die land, het haar gesien en haar toe geneem en by haar gaan lê en haar onteer.+
28 “As ’n man ’n meisie vind, ’n maagd wat nie verloof is nie, en hy haar gryp en by haar gaan lê,+ en hulle is betrap,+