Genesis 34:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Sigem, die seun van Hemor, die Hewiet,+ ’n owerste van die land, het haar gesien en haar toe geneem en by haar gaan lê en haar onteer.+ 2 Samuel 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy wou nie na haar stem luister nie, maar het krag gebruik wat groter as hare was en haar verneder+ en by haar gaan lê.+
2 En Sigem, die seun van Hemor, die Hewiet,+ ’n owerste van die land, het haar gesien en haar toe geneem en by haar gaan lê en haar onteer.+
14 En hy wou nie na haar stem luister nie, maar het krag gebruik wat groter as hare was en haar verneder+ en by haar gaan lê.+