Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 31:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Omdat ek vir ’n groot menigte gesidder het,

      Of die veragting van families my verskrik het

      En ek stilgebly het, het ek nie by die ingang uitgegaan nie.

  • Lukas 23:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Hierop het hulle met harde stemme sterk begin aandring en geëis dat hy aan die paal gehang moet word; en hulle stemme het die oorhand begin kry.+

  • Handelinge 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Festus, wat in die Jode se guns wou kom,+ het Paulus geantwoord en gesê: “Wil jy na Jerusalem opgaan en daar voor my oor hierdie dinge geoordeel word?”+

  • Romeine 1:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hoewel hulle baie goed vertroud is met die regverdige verordening van God,+ dat dié wat sulke dinge beoefen die dood verdien,+ hou hulle nie net aan om dit te doen nie, maar hulle skenk ook hulle goedkeuring+ aan dié wat dit beoefen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel