Psalm 50:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wanneer jy ’n dief gesien het, was jy selfs ingenome met hom;+En jou deel was met die egbrekers.+ Hosea 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle maak die koning bly deur hulle slegtheid en vorste deur hulle bedrieërye.+