19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges.
7 En laat die vrees+ vir Jehovah dan nou oor julle kom.+ Wees versigtig en tree op,+ want by Jehovah ons God is geen onregverdigheid+ of partydigheid+ of aanneming van ’n omkoopgeskenk+ nie.”
12 Want ek het geweet hoe baie julle opstandige dade+ is en hoe magtig julle sondes is,+ julle wat ’n regverdige vyandiggesind is,+ julle wat swyggeld neem+ en wat armes in die poort weggewys het.+