Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+

  • Spreuke 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Moenie die geringe beroof omdat hy arm is nie,+ en moenie die geteisterde in die poort verbrysel nie.+

  • Jesaja 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 om die geringes van ’n regsaak weg te stoot en om die geteisterdes van my volk van geregtigheid te beroof,+ sodat die weduwees hulle buit kan word en sodat hulle selfs die vaderlose seuns kan plunder!+

  • Jesaja 29:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 dié wat ’n mens deur sy woord laat sondig,+ en dié wat strikke span vir hom wat in die poort teregwys,+ en dié wat die regverdige met leë argumente opsy stoot.+

  • Esegiël 22:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Omkoopgeskenk het hulle in jou geneem om bloed te vergiet.+ Rente+ en woekerwins het jy geneem,+ en deur kullery+ bly jy op gewelddadige wyse wins maak+ uit jou metgeselle, en my het jy vergeet’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.

  • Amos 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hulle hyg daarna dat die stof van die aarde op die kop van geringes kom;+ en hulle maak die weg van sagmoediges krom;+ en ’n man en sy vader het na dieselfde meisie toe gegaan,+ om my heilige naam te ontheilig.+

  • Jakobus 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar julle het die arme oneer aangedoen. Dit is die rykes wat julle onderdruk+ en julle voor geregshowe sleep,+ nie waar nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel