14 Ook het dié wat krygsdiens gedoen het, hom gevra: “En wat moet óns doen?” En hy het vir hulle gesê: “Moet niemand intimideer of vals beskuldig nie,+ maar wees vergenoeg met wat julle vir julle onderhoud ontvang.”+
25 Noudat julle onwaarheid afgelê het,+ moet julle derhalwe die waarheid praat, elkeen van julle met sy naaste,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+