Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Jy mag geen leuenagtige berig versprei nie.+ Moenie met ’n goddelose saamwerk deur ’n getuie te word wat geweld beraam nie.+

  • Eksodus 23:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Jy moet ver van ’n valse woord af bly.+ En moenie die onskuldige en die regverdige doodmaak nie, want ek sal die goddelose nie regverdig verklaar nie.+

  • Levitikus 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘Julle mag nie steel nie,+ en julle mag nie bedrieg nie,+ en geeneen van julle mag bedrieglik handel met sy metgesel nie.+

  • Spreuke 6:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 ’n valse getuie wat leuens uitstrooi+ en iemand wat twis onder broers saai.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel