Genesis 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+ Genesis 48:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hy het Josef geseën en gesê:+ “Die ware God voor wie my vaders Abraham en Isak gewandel het,+Die ware God wat my gedurende my hele lewe tot vandag toe as herder gelei het,+
17 Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+
15 En hy het Josef geseën en gesê:+ “Die ware God voor wie my vaders Abraham en Isak gewandel het,+Die ware God wat my gedurende my hele lewe tot vandag toe as herder gelei het,+