Eksodus 40:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul. Numeri 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Daarna het Jehovah in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hierop het hulle twee uitgegaan.
34 En die wolk+ het die tent van samekoms begin bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.
5 Daarna het Jehovah in die wolkkolom neergedaal+ en by die ingang van die tent gaan staan en Aäron en Mirjam geroep. Hierop het hulle twee uitgegaan.