Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Al die beste van die olie en al die beste van die nuwe wyn en die graan, die eerstelinge daarvan,+ wat hulle aan Jehovah sal gee, dit het ek aan jou gegee.+

  • Spreuke 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Eer Jehovah met jou waardevolle dinge+ en met die eerstelinge van jou hele opbrengs.+

  • Esegiël 44:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En die eerstelinge van al die eerste ryp vrugte van alles en elke bydrae van alles uit al julle bydraes—dit sal die priesters s’n word;+ en die eerstelinge van julle growwe meel moet julle aan die priester gee,+ om ’n seën op jou huis te laat rus.+

  • 1 Korintiërs 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Nou is Christus egter uit die dode opgewek,+ die eersteling+ van dié wat ontslaap het.+

  • Jakobus 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Omdat dit sy wil was,+ het hy ons deur die woord van waarheid voortgebring,+ sodat ons sekere eerstelinge+ van sy skepsele sou wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel