Nehemia 8:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En dag na dag is daar uit die wetboek van die ware God voorgelees,+ van die eerste dag tot die laaste dag; en hulle het die fees sewe dae lank gehou, en op die agtste dag was daar ’n plegtige vergadering, volgens die reël.+ Johannes 7:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees,+ het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: “As iemand dors is,+ laat hom na my toe kom en drink.
18 En dag na dag is daar uit die wetboek van die ware God voorgelees,+ van die eerste dag tot die laaste dag; en hulle het die fees sewe dae lank gehou, en op die agtste dag was daar ’n plegtige vergadering, volgens die reël.+
37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees,+ het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: “As iemand dors is,+ laat hom na my toe kom en drink.