Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Sewe dae lank moet julle ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Op die agtste dag moet daar vir julle ’n heilige byeenkoms wees,+ en julle moet ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Dit is ’n plegtige vergadering. Géén swaar werk mag julle doen nie.

  • Numeri 29:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “‘En op die agtste dag moet julle ’n plegtige vergadering hou.+ Géén swaar werk mag julle doen nie.+

  • Johannes 7:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees,+ het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: “As iemand dors is,+ laat hom na my toe kom en drink.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel