Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Kyk! ’n Seun+ word vir jou gebore. Hy sal ’n man van rus wees, en ek sal hom beslis rus gee van al sy vyande rondom;+ want Salomo+ sal sy naam wees, en in sy dae sal ek vrede+ en stilte aan Israel verskaf.

  • Psalm 29:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah sal inderdaad sterkte aan sy volk gee.+

      Jehovah sal sy volk seën met vrede.+

  • Haggai 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘Die heerlikheid van hierdie latere huis sal groter word as dié van die vroeëre’,+ het Jehovah van die leërs gesê.

      “‘En op hierdie plek sal ek vrede gee’,+ is die woord van Jehovah van die leërs.”

  • Filippense 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die dinge wat julle geleer sowel as aangeneem en gehoor en gesien het in verband met my, beoefen dit;+ en die God van vrede+ sal met julle wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel