Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+

  • Deuteronomium 31:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Kyk! Jy ontslaap met jou voorvaders;+ en hierdie volk sal beslis opstaan+ en onsedelike gemeenskap hê met vreemde gode van die land waarheen hulle gaan,+ daar in hulle midde, en hulle sal my beslis verlaat+ en my verbond verbreek wat ek met hulle gesluit het.+

  • Jeremia 11:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle het teruggekeer tot die oortredings van hulle voorvaders,+ die eerstes, wat geweier het om my woorde te gehoorsaam, maar wat agter ander gode aan geloop het om hulle te dien.+ Die huis van Israel en die huis van Juda het my verbond verbreek wat ek met hulle voorvaders gesluit het.+

  • Hebreërs 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 nie volgens die verbond+ wat ek met hulle voorvaders gemaak het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipteland uit te lei nie,+ want hulle het nie in my verbond gebly nie,+ sodat ek opgehou het om oor hulle besorg te wees’, sê Jehovah.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel