Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 sodat jy nie ’n verbond met die inwoners van die land sluit nie, aangesien hulle beslis onsedelike gemeenskap met hulle gode sal hê+ en offerandes aan hulle gode sal bring,+ en iemand sal jou sekerlik nooi, en jy sal beslis van sy offerande eet.+

  • Rigters 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En selfs na hulle rigters het hulle nie geluister nie, maar hulle het onsedelike gemeenskap+ met ander gode+ gehad en hulle voor hulle neergebuig. Hulle het gou afgewyk van die weg waarop hulle voorvaders gewandel het in gehoorsaamheid aan die gebooie van Jehovah.+ Hulle het nie so gedoen nie.

  • Psalm 106:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En hulle het hulle seuns

      En hulle dogters aan demone geoffer.+

  • Psalm 106:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En hulle het deur hulle werke onrein geword+

      En voortdurend onsedelike gemeenskap deur hulle handelinge gehad.+

  • Jeremia 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daar is ’n gesegde: “As ’n man sy vrou wegstuur en sy van hom af weggaan en ’n ander man s’n word, moet hy dan nog na haar terugkeer?”+

      Is daardie land nie gewis besoedel nie?+

      “En jy het met baie metgeselle prostitusie gepleeg;+ en sou daar ’n terugkeer tot my wees?”+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Maar jy het begin om op jou skoonheid te vertrou+ en weens jou naam ’n prostituut te word+ en jou dade van prostitusie op elke verbyganger uit te stort;+ syne het dit geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel