Job 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy is wys van hart en sterk in krag.+Wie kan hardkoppig teenoor hom wees en ongedeerd daarvan afkom?+ Psalm 18:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Teenoor die een wat rein bly, sal u u rein betoon;+En teenoor die verdorwene sal u u verdraaid betoon;+
4 Hy is wys van hart en sterk in krag.+Wie kan hardkoppig teenoor hom wees en ongedeerd daarvan afkom?+
26 Teenoor die een wat rein bly, sal u u rein betoon;+En teenoor die verdorwene sal u u verdraaid betoon;+