Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 14:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die wyse vrees en wyk af van die kwaad,+ maar die sot word woedend en selfversekerd.+

  • Spreuke 28:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Gelukkig is die man wat voortdurend vrees,+ maar hy wat sy hart verhard, sal in rampspoed val.+

  • Jesaja 30:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “Wee die hardkoppige kinders”,+ is die woord van Jehovah, “wat geneig is om raad uit te voer, maar nie dié wat van my af kom nie;+ en om ’n drankoffer uit te giet, maar nie met my gees nie, om sonde by sonde te voeg;+

  • Daniël 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar toe sy hart hoogmoedig geword en sy gees hom verhard het, sodat hy vermetel gehandel het,+ is hy van die troon van sy koninkryk afgestoot, en sy waardigheid is van hom weggeneem.+

  • Sagaria 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle hart+ het hulle soos ’n amarilsteen gemaak, om nie die wet en die woorde te gehoorsaam+ wat Jehovah van die leërs deur sy gees,+ deur middel van die vroeëre profete, gestuur het nie;+ sodat daar groot verontwaardiging by Jehovah van die leërs ontstaan het.”+

  • Romeine 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+

  • 1 Korintiërs 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Of “wek ons Jehovah tot jaloesie op”?+ Ons is tog nie sterker+ as hy nie, of hoe?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel