Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy moet sy skuldoffer+ aan Jehovah bring vir sy sonde wat hy gepleeg het, naamlik ’n ooi uit die kleinvee, ’n ooilam of ’n jong bokooi,+ as ’n sondoffer; en die priester moet vir hom versoening doen vir sy sonde.+

  • Spreuke 28:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+

  • 2 Korintiërs 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel