12 En die priester moet die een jong ram neem en dit saam met die log+ olie as ’n skuldoffer+ bring, en hy moet dit as ’n beweegoffer+ voor Jehovah heen en weer beweeg.
12 En hy moet as ’n Nasireʹër+ vir Jehovah lewe gedurende die dae van sy Nasireʹërskap, en hy moet ’n jong ram in sy eerste jaar as ’n skuldoffer bring;+ en die vorige dae moet nie getel word nie, omdat hy sy Nasireʹërskap verontreinig het.