Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Aäron se seuns+ moet dit op die altaar laat rook,+ op die brandoffer wat op die hout+ op die vuur is, as ’n vuuroffer van ’n rustige geur+ aan Jehovah.

  • Levitikus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die priester moet dit op die altaar as voedsel laat rook, ’n vuuroffer vir ’n rustige geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+

  • Numeri 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar die eersgebore bul of die eersgebore ramlam of die eersgebore bok moet jy nie loskoop nie.+ Hulle is iets heiligs. Hulle bloed+ moet jy op die altaar sprinkel, en hulle vet moet jy laat rook as ’n vuuroffer vir ’n rustige geur aan Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel