Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die skaap moet vir julle sonder gebrek wees,+ ’n jaaroud rammetjie.+ Julle mag uit die jong ramme of uit die bokke kies.

  • Levitikus 22:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie.

  • Deuteronomium 15:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En as daar ’n gebrek aan is, as dit kreupel of blind is, enige slegte gebrek, mag jy dit nie aan Jehovah jou God offer nie.+

  • Maleagi 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En vervloek is hy wat listig optree wanneer daar ’n manlike dier in sy kudde is en hy ’n gelofte doen en ’n gebreklike dier aan Jehovah offer.+ Want ek is ’n groot Koning”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “en my naam sal vreesinboesemend onder die nasies wees.”+

  • Hebreërs 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?

  • 1 Petrus 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n smetlose en vlekkelose lam,+ ja, Christus s’n.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel