21 Dit moet met olie op ’n bakplaat gemaak word.+ Goed gemeng moet jy dit bring. Jy moet die gebak van die graanoffer in stukkies aanbied as ’n rustige geur vir Jehovah.
8 En jy moet die ander ramlam tussen die twee aande offer. Met dieselfde graanoffer as in die oggend en met dieselfde drankoffer wat daarby behoort, moet jy dit as ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah bring.+