Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “‘En as jou offer ’n graanoffer van die bakplaat af is,+ moet dit van fynmeel wees met olie bevogtig, ongesuurd.

  • Levitikus 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘En elke graanoffer wat in die oond gebak word+ en alles wat in die diepvetpot+ en op die bakplaat gemaak word,+ behoort aan die priester wat dit aanbied. Dit sal syne word.+

  • 1 Kronieke 23:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 ja, vir die stapelbrood+ en vir die fynmeel+ vir die graanoffer en vir die ongesuurde+ platkoeke+ en vir die bakplaatkoeke+ en vir die gemengde+ deeg en vir al die inhoudsmate en lengtemate;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel