23 want wanneer hy sy kinders, die werk van my hande, in sy midde sien,+ sal hulle my naam heilig,+ en hulle sal beslis die Heilige van Jakob heilig,+ en vir die God van Israel sal hulle ontsag hê.+
41 Weens die rustige geur sal ek behae in julle hê+ wanneer ek julle onder die volke uitlei en julle bymekaarmaak uit die lande waarheen julle verstrooi is,+ en ek sal deur middel van julle geheilig word voor die oë van die nasies.’+