Jesaja 43:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 die volk wat ek vir my geformeer het, sodat hulle my lof sal verkondig.+ Jesaja 45:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Só het Jehovah gesê, die Heilige van Israel+ en sy Formeerder:+ “Vra my selfs oor die toekomstige dinge+ aangaande my kinders;+ en aangaande die werk+ van my hande moet julle my bevel gee.
11 Só het Jehovah gesê, die Heilige van Israel+ en sy Formeerder:+ “Vra my selfs oor die toekomstige dinge+ aangaande my kinders;+ en aangaande die werk+ van my hande moet julle my bevel gee.