Jesaja 49:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het vir my gesê: “Jy is my kneg, o Israel,+ jy, in wie ek my luisterrykheid sal vertoon.”+ Johannes 13:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En toe hy uitgegaan het, het Jesus gesê: “Nou word die Seun van die mens verheerlik,+ en God word in verband met hom verheerlik. 2 Tessalonisense 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 wanneer hy kom om verheerlik te word in verband met sy heiliges+ en om in daardie dag met verwondering beskou te word in verband met almal wat geloof beoefen het, want die getuienis wat ons gegee het, het by julle geloof gevind.
31 En toe hy uitgegaan het, het Jesus gesê: “Nou word die Seun van die mens verheerlik,+ en God word in verband met hom verheerlik.
10 wanneer hy kom om verheerlik te word in verband met sy heiliges+ en om in daardie dag met verwondering beskou te word in verband met almal wat geloof beoefen het, want die getuienis wat ons gegee het, het by julle geloof gevind.