Jesaja 43:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+ Matteus 24:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf+ vir wie sy heer oor sy huisknegte aangestel het om hulle hulle voedsel op die regte tyd te gee?+
10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+
45 “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf+ vir wie sy heer oor sy huisknegte aangestel het om hulle hulle voedsel op die regte tyd te gee?+