Levitikus 16:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die bok moet al hulle oortredings op hom dra+ na ’n woeste land,+ en hy moet die bok wegstuur, die wildernis in.+ Psalm 103:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+
22 En die bok moet al hulle oortredings op hom dra+ na ’n woeste land,+ en hy moet die bok wegstuur, die wildernis in.+
12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+