Psalm 103:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+ Esegiël 18:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Al sy oortredings wat hy begaan het—dit sal nie teen hom in herinnering gebring word nie.+ Vir sy regverdigheid wat hy gedoen het, sal hy bly lewe.’+ Miga 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy sal weer barmhartigheid aan ons bewys;+ hy sal ons oortredings onderwerp.+ En u sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.+ Hebreërs 13:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Jesus het derhalwe ook, om die volk met sy eie bloed+ te heilig,+ buite die poort gely.+
12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+
22 Al sy oortredings wat hy begaan het—dit sal nie teen hom in herinnering gebring word nie.+ Vir sy regverdigheid wat hy gedoen het, sal hy bly lewe.’+
19 Hy sal weer barmhartigheid aan ons bewys;+ hy sal ons oortredings onderwerp.+ En u sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.+