21 As die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te vestig,+ ver van jou af is, dan moet jy van jou beeste of van jou kleinvee slag wat Jehovah jou gegee het, net soos ek jou beveel het, en jy moet in jou poorte eet wanneer jou siel dit begeer.+