Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Moses het dit geslag+ en die bloed geneem+ en dit met sy vinger rondom aan die horings van die altaar gesmeer en die altaar van sonde gereinig, maar die res van die bloed het hy aan die voet van die altaar uitgegiet, sodat hy dit kon heilig om daarop versoening te doen.+

  • Levitikus 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En hy moet uitgaan na die altaar,+ wat voor Jehovah is, en daarvoor versoening doen, en hy moet van die bul se bloed en van die bok se bloed neem en dit rondom aan die horings van die altaar smeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel