Deuteronomium 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Net die bloed mag julle nie eet nie.+ Op die grond moet jy dit uitgiet soos water.+ Deuteronomium 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Net sy bloed mag jy nie eet nie.+ Op die grond moet jy dit uitgiet soos water.+