Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Net vleis met sy siel+—sy bloed+—mag julle nie eet nie.+

  • Levitikus 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘En julle mag geen bloed eet+ in enige van die plekke waar julle woon nie, nie dié van voëls of van diere nie.

  • Levitikus 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Wat enige man van die huis van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat enige bloed eet+—teen die siel wat die bloed eet, sal ek beslis my aangesig rig,+ en ek sal hom inderdaad uitroei onder sy volk uit.

  • 1 Samuel 14:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Toe het hulle Saul vertel en gesê: “Kyk! Die manskappe sondig teen Jehovah deur met die bloed en al te eet.”+ Hierop het hy gesê: “Julle het verraderlik gehandel. Rol nou eers ’n groot klip na my toe.”

  • Handelinge 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 maar om aan hulle te skryf om hulle te onthou van dinge wat deur afgode besoedel is+ en van hoerery+ en van wat verwurg is+ en van bloed.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel