Levitikus 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘Die naaktheid van jou vader se vrou mag jy nie ontbloot nie.+ Dit is jou vader se naaktheid. Deuteronomium 27:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “‘Vervloek is hy wat by sy vader se vrou gaan lê, want hy het die slip van sy vader opgelig.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
20 “‘Vervloek is hy wat by sy vader se vrou gaan lê, want hy het die slip van sy vader opgelig.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)