Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou,+ en julle mag niks van al hierdie verfoeilike dinge doen nie, nie ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon nie.+

  • Psalm 105:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Sodat hulle sy voorskrifte sou onderhou+

      En sy wette sou bewaar.+

      LOOF Jah!+

  • Psalm 119:80
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 80 Laat my hart onberispelik wees in u voorskrifte,+

      Sodat ek nie beskaamd staan nie.+

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel