Levitikus 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moet die naam van hulle God nie ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood van hulle God;+ en hulle moet heilig wees.+ Psalm 83:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+ Psalm 135:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 O Jehovah, u naam is tot onbepaalde tyd.+O Jehovah, u gedagtenis is van geslag tot geslag.+
6 Hulle moet heilig wees vir hulle God,+ en hulle moet die naam van hulle God nie ontheilig nie,+ want hulle bied Jehovah se vuuroffers aan, die brood van hulle God;+ en hulle moet heilig wees.+
18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+