3 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Dít is wat Jehovah gespreek het deur te sê: ‘Laat ek geheilig word+ onder dié wat naby my is,+ en laat ek verheerlik word+ voor die aangesig van die hele volk.’” En Aäron het stilgebly.
28 Toe het ek vir hulle gesê: “Julle is heilig+ vir Jehovah, en die voorwerpe+ is iets heiligs, en die silwer en die goud is ’n vrywillige gawe aan Jehovah, die God van julle voorvaders.