6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel.
15 wat jou deur die groot en vreesinboesemende wildernis laat gaan het,+ met giftige slange+ en skerpioene en met dorstige grond wat geen water het nie; wat vir jou water uit die vuurkliprots laat kom het;+
4 en almal het dieselfde geestelike drank gedrink.+ Want hulle het uit die geestelike rots+ gedrink wat hulle gevolg het, en dié rots+ het die Christus beteken.+