Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Neem die staf+ en roep die vergadering bymekaar, jy en jou broer Aäron, en julle moet voor hulle oë met die groot rots praat sodat hy inderdaad sy water kan gee; en jy moet vir hulle water uit die groot rots laat kom en die vergadering en hulle pakdiere laat drink.”+

  • Deuteronomium 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 wat jou deur die groot en vreesinboesemende wildernis laat gaan het,+ met giftige slange+ en skerpioene en met dorstige grond wat geen water het nie; wat vir jou water uit die vuurkliprots laat kom het;+

  • Nehemia 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En u het vir hulle brood uit die hemel gegee vir hulle honger+ en vir hulle water uit die groot rots laat kom vir hulle dors,+ en u het vir hulle gesê om in te gaan+ en die land in besit te neem waaromtrent u u hand in ’n eed opgehef het om dit aan hulle te gee.+

  • Psalm 78:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hy het rotse in die wildernis gekloof,+

      Sodat hy hulle oorvloedig kon laat drink soos uit waterdieptes.+

  • Psalm 105:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Hy het ’n rots oopgemaak, en waters het begin uitvloei;+

      Dit het soos ’n rivier deur die waterlose streke geloop.+

  • Psalm 114:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Wat die rots in ’n waterpoel vol riete verander,+

      ’n Vuurkliprots in ’n waterfontein.+

  • Jesaja 48:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle het nie dors geword+ toe hy hulle selfs deur verwoeste plekke laat gaan het nie.+ Hy het vir hulle water uit die rots laat uitvloei, en hy het ’n rots gekloof sodat die water uitgestroom het.”+

  • 1 Korintiërs 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en almal het dieselfde geestelike drank gedrink.+ Want hulle het uit die geestelike rots+ gedrink wat hulle gevolg het, en dié rots+ het die Christus beteken.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel