Genesis 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het vir Abram begin sê: “Jy kan vir seker weet dat jou saad ’n inwonende vreemdeling sal word in ’n land wat nie hulle s’n is nie,+ en hulle sal hulle moet dien, en dié sal hulle beslis vierhonderd jaar lank verdruk.+ Eksodus 12:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En die tyd van die verblyf van die kinders van Israel, wat in Egipte+ gewoon het,+ was vierhonderd-en-dertig jaar.+
13 En hy het vir Abram begin sê: “Jy kan vir seker weet dat jou saad ’n inwonende vreemdeling sal word in ’n land wat nie hulle s’n is nie,+ en hulle sal hulle moet dien, en dié sal hulle beslis vierhonderd jaar lank verdruk.+
40 En die tyd van die verblyf van die kinders van Israel, wat in Egipte+ gewoon het,+ was vierhonderd-en-dertig jaar.+