Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 33:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En Aäron was honderd-drie-en-twintig jaar oud toe hy op die berg Hor gesterf het.

  • Deuteronomium 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “En die kinders van Israel het van Beʹërot Beneʹ-Jaʹäkan+ af weggetrek na Moseʹra. Daar het Aäron gesterf, en hy is daar begrawe;+ en sy seun Eleaʹsar het in sy plek as priester begin dien.+

  • Deuteronomium 32:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Sterf dan op die berg waarteen jy opklim, en word tot jou volk versamel,+ net soos jou broer Aäron op die berg Hor gesterf het+ en tot sy volk versamel is;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel