Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Toe het Moses Aäron se klere uitgetrek en dit vir sy seun Eleaʹsar aangetrek, waarna Aäron daar op die top van die berg gesterf het.+ En Moses en Eleaʹsar het van die berg afgekom.

  • Numeri 33:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En die priester Aäron het op bevel van Jehovah teen die berg Hor opgeklim en het daar gesterf in die veertigste jaar ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vyfde maand, op die eerste van die maand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel