Numeri 14:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Toe het die Amalekiete+ en die Kanaäniete wat in daardie gebergte gewoon het, afgekom en hulle begin verslaan en hulle tot by Horma+ verstrooi. Rigters 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar Juda het saam met sy broer Siʹmeon verder getrek, en hulle het die Kanaäniete verslaan wat in Sefat gewoon het en dit aan vernietiging oorgegee.+ Die stad is derhalwe Horma genoem.+
45 Toe het die Amalekiete+ en die Kanaäniete wat in daardie gebergte gewoon het, afgekom en hulle begin verslaan en hulle tot by Horma+ verstrooi.
17 Maar Juda het saam met sy broer Siʹmeon verder getrek, en hulle het die Kanaäniete verslaan wat in Sefat gewoon het en dit aan vernietiging oorgegee.+ Die stad is derhalwe Horma genoem.+