Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 27:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Niemand wat gewy is, wat onder die mense gewy is om vernietig te word, mag losgekoop word nie.+ Hy moet vir seker doodgemaak word.+

  • Deuteronomium 20:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+

  • Josua 6:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle het alles wat in die stad was, man sowel as vrou, jong man sowel as ou man, en bul en skaap en esel, deur die skerpte van die swaard aan vernietiging oorgegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel