19 “‘Daarna het Israel boodskappers na Sihon, die koning van die Amoriete, die koning van Hesbon,+ gestuur, en Israel het vir hom gesê: “Laat ons asseblief deur u land na my plek trek.”+
4 Jou nek+ is soos ’n ivoortoring. Jou oë+ is soos die poele in Hesbon,+ by die poort van Bat-Ribbim. Jou neus is soos die toring van die Liʹbanon, wat op Damaskus uitkyk.