Hooglied van Salomo 7:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Jou nek+ is soos ’n ivoortoring.+ Jou oë+ is soos die poele in Hesbon,+by die poort van Bat-Rabbim. Jou neus is soos die toring van die Liʹbanon,wat op Damaskus uitkyk. Hooglied van Salomo Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:4 Die Wagtoring,2006/11/15, bl. 201987/11/15, bl. 25
4 Jou nek+ is soos ’n ivoortoring.+ Jou oë+ is soos die poele in Hesbon,+by die poort van Bat-Rabbim. Jou neus is soos die toring van die Liʹbanon,wat op Damaskus uitkyk.