Jeremia 48:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 ‘In die skaduwee van Hesbon het die vlugtelinge kragteloos bly staan. Want ’n vuur sal beslis uit Hesbon uitgaan,+ en ’n vlam uit Sihon;+ en dit sal die slape van Moab en die kroon van die kop van die kinders van rumoer verteer.’+
45 ‘In die skaduwee van Hesbon het die vlugtelinge kragteloos bly staan. Want ’n vuur sal beslis uit Hesbon uitgaan,+ en ’n vlam uit Sihon;+ en dit sal die slape van Moab en die kroon van die kop van die kinders van rumoer verteer.’+